Abstract:In navorsing oor motiewe en temas in letterkundige werk is dit van groot waarde as die teks dit self deur een of ander tegniek aandui. Sodoende kan subjektiewe raaiwerk grootliks uitgeskakel word. In die Oresteia, byvoorbeeld, maak Aiskhulos op s6 'n manier van dubbelsinnigheid gebruik dat 'n woord se metaforiese betekenis in die onmiddellike konteks inpas, maar die letterlike betekenis 'n motief skep wat meewerk aan 'n tema. In Ag. 143 s~die teks dat Artemis "aangenaam .teenoor die doudruppels (oppLKaAOtcTL) … Show more
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.