That universities in western societies have a limited impact on the political socialization process has been pointed out time and again by generations of political scientists. It has become increasingly clear that the influence of formal classroom learning on the political attitudes of students is limited. On the other hand, values held by respected members of the university community (or what can be called the university political culture) have been shown to have a substantial effect on the political Weltanschauung of students. Recent research concerning political socialization on two Afrikaans-language campuses in South Africa is discussed. The research reflects to a large extent the findings of mainstream political science, although certain university courses seemed to have left a definite impression on the political attitudes of students at Afrikaans universities. After sketching the extent of the socialization process at these universities, the impact of societal factors on the university environment in the Afrikaans community is discussed. More specifically, it is concluded that the isolated nature of Afrikaner political culture largely determines the political environment of the universities mainly attended by members of this group.Oat universiteite in westerse samelewings maar 'n beperkte invloed op die politieke sosialiseringsproses uitoefen, is al telkemale deur politieke wetenskaplikes bewys. Dit het egter veral duidelik geword dat die invloed van formele klaskameronderrig op die politieke houdings van studente baie beperk is. Andersyds is dit oak al bewys dat die waardes, wat gerespekteerde lede van 'n universiteitsgemeenskap huldig (oak genoem universiteitspolitieke kultuut'), wei 'n aansienlike invloed op die politieke Weltanschauung van studente kan he. In hierdie artikel word onlangse navorsing, oar politieke sosialisering by twee Afrikaanssprekende kampusse in Suid-Afrika, bespreek. Die navorsing onder bespreking onderskraag grootliks die bevindings van toonaangewende navorsing in die politieke wetenskap -hoewel sekere kursusse op universiteit t6g 'n blywende indruk op die politieke houdings van studente op Afrikaanse universiteite maak. Na die omvang van die sosialiseringsproses wat by hierdie universiteite plaasvind, gaskets is, word die impak van gemeenskapsfaktore op die universiteitsmilieu bespreek. Daar word afgesluit met die gedagte dat Afrikaanse universiteite hoofsaaklik deur lede van die groep ondersteun word en dat die afgesonderde aard van die politieke kultuur van die Afrikaner grootliks die politieke milieu van hierdie universiteite bepaal.
133