To manage the impact of Industry 4.0 on industrial engineering (IE) education curriculum requirements, realistic teaching and learning infrastructure such as a learning factory are required. This paper scans the literature to determine Industry 4.0's principles and interactions with IE and a learning factory, surveys relevant universities by questionnaire to determine its current status and practices, and formulates didactic design parameters for an Industry 4.0 learning factory to support IE education in South Africa, making use of existing models of cyber-physical systems and learning factory morphology. In other results, the technical universities are discovered to be more positively disposed, in general terms, to developing an Industry 4.0 learning factory than are the traditional programmes which, with one exception, prefer computational facilities. Of ten universities that offer IE, only one -a traditional programme -has made significant progress towards creating an Industry 4.0 learning factory.
OPSOMMINGOm die impak van Industrie 4.0 op die bedryfsingenieurswese (BI) kurrikulum te bestuur vereis realistiese onderrig en leer infrastruktuur, soos 'n "leer-fabriek". In hierdie artikel is 'n literatuur studie uitgevoer om die beginsels van Industrie 4.0 te bepaal en die interaksies daarvan met BI en ʼn "leer-fabriek", ʼn vraelys is aan relevante universiteite gerig om die universiteit se huidige status en praktyke in hierdie verband te bepaal, en didaktiese ontwerp parameters vir ʼn Industrie 4.0 "leer-fabriek" word geformuleer binne die Suid-Afrikaanse konteks. Hierdie formulering maak gebruik van bestaande modelle van kuber-fisiese stelsels en "leer-fabriek" morfologie. Verdere resultate toon dat universiteite van tegnologie meer positief gesind is as tradisionele universiteite, wat (met die uitsondering van een geval) berekeningsfasiliteite verkies. Van die tien universiteite wat BI aanbied, het slegs een (ʼn tradisionele universiteit) noemenswaardige vordering gemaak tot die oprig van ʼn Industrie 4.0 "leer-fabriek".