This study provides a system dynamics (SD) model of make-to-order (MTO) production and discusses the key factors of production improvement. The proposed system can be divided into three subsystems: income/cost, order/production, and human resources (HR). The time delay between customer demand, production demand, order quantity, material demand, and inventory is considered in a practical application. In addition, this paper considers how the cycle time is affected by the total input of HR; how unit transportation cost is influenced by the delivery quantity; and how unit penalty (shortage) cost is affected by the amount of shortage. The production capacity, yield, and holding cost needed to satisfy practical demands are all considered. A simulation approach to MTO production for meeting contract requests is presented in this study. Simulation results reveal that the amount of shortage will be the most important factor affecting the policy for the replenishment of material. Although the rise in production capacity leads to a reduced amount of shortage, it does not play a significant role. A sensitivity analysis of the replenishment of material policy is conducted to find out the best suggested policy. The SD model is also shown to quickly simulate changes in system behaviour, which allows an organisation enough time to respond to and conquer any unpredictable situation that might occur.
OPSOMMING'n Stelseldinamika model van 'n vervaardig-op-bestelling proses word gestel en die sleutelfaktore vir proses verbetering word bespreek. Die voorgestelde sisteem kan in drie subsisteme verdeel word, naamlik inkomste/koste, bestelling/produksie en menslike hulpbronne. Die tydsverloop tussen die kliëntevereiste, produksievereiste, bestelling hoeveelheid, materiaalvereiste en voorraad word in 'n praktiese toepassing oorweeg. Verder word daar gekyk na hoe die siklustyd affekteer word deur die menslike hulpbron insette, hoe eenheidsvervoerkoste deur afleweringshoeveelheid beïnvloed word en hoe eenheidstekortkoste deur die hoeveelheid stoorspasie beïnvloed word. Die produksiekapasiteit, -opbrengs en bergkoste benodig om praktiese vereistes te bevredig word oorweeg. A simulasie gebaseerde benadering tot vervaardig-op-bestelling produksie word voorgehou. Die simulasie resultate toon dat die tekort die belangrikste faktor is wat die materiaalvervangingsbeleid beïnvloed. Alhoewel verhoogde produksiekapasiteit tot 'n verminderde tekort lei, speel dit nie 'n beduidende rol nie. 'n Sensitiwiteitsanalise van die materiaalvervangingsbeleid is gedoen om die beste beleid voor te stel. Die stelseldinamika model word ook gebruik om vinnig veranderinge in die stelselgedrag te simuleer -dit gee 'n organisasie genoeg tyd om op onvoorspelde situasies wat hulself voor doen te reageer en te oorkom.