Treatment of barley plants with 2,4-0, when the main tiller apical meristemwas in the late vegetative or double ridge stage, resulted in the production of various abnormalities including missing spikes, branched spikes, whorls of spikelets and paired spikelets instead of the normal alternate arrangement, 90° turn in the plane of the spike and the production of double seeds.Bespuiting van garsplante met 2,4-0 terwyl die groeipunt van die hoofhalm in die laat vegetatiewe of dubbelrif stadium was, het aanleiding gegee tot die voorkoms van verskillende abnormaliteite. Die belangrikste misvormings sluit in ontbrekende syare, vertakte syare, saamgekoekte syare en gepaarde syare in plaas van die normale alternatiewe rangskikking, 90° draai van die vlak van die aar en die vorming van dubbelsade.