2020
DOI: 10.36303/satnt.2020.39.1.786
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Vervaardiging van fluoorgas vir laboratoriumgebruik : proses-ontwerp en -bedryf

Abstract: ’n Proses vir die kleinskaalse laboratoriumvervaardiging van fluoorgas met CaF2 as die invoer-reagens is ontwerp en in bedryf gestel. Die eerste stap maak gebruik van ’n lotreaktor wat CaF2 na anhidriese HF omskakel deur reaksie met anhidriese swawelsuur. Die vervaardigde HF word gestoor in ’n oordragsvat en dan na ’n Pauling-tipe fluoorsel, wat vooraf met KF·HF gelaai is, oorgedra. Die elektroliet, KF·2HF, wat by die bedryfstemperatuur van die sel in die vloeistoffase is, word in-situ gevorm. Waterstoffluorie… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...

Citation Types

0
0
0

Publication Types

Select...

Relationship

0
0

Authors

Journals

citations
Cited by 0 publications
references
References 6 publications
0
0
0
Order By: Relevance

No citations

Set email alert for when this publication receives citations?