Vraagtekengebruik in gebruikerskommentaar op Afrikaanse webtuistes: ’n korpuslinguistiese studie
Lisa Kruger
Abstract:Opsomming Tydens rekenaarondersteunde kommunikasie (ROK) kan daar ’n behoefte wees om sekere paralinguistiese betekenisse uit te druk, aangesien deelnemers mekaar nie kan sien of hoor nie. Leestekens soos die vraagteken word byvoorbeeld gebruik om buitetalige elemente soos intonasie uit te druk. In gevalle waar die bestaande of standaardleestekengebruik egter nie vir internetgebruikers voldoende is om hulself mee uit te druk nie, kan leestekens op ongewone wyses gebruik word. Heelwat van die bestaande Afrikaa… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.