In fuel cell technology, certain components are used that are responsible for guiding liquid media. When these components are produced by conventional manufacturing, there are often sealing issues, and trouble-and maintenance-free deployment cannot be ensured. Against this background, a new process combination has been developed in a joint project between the University of Duisburg-Essen, the Center for Fuel Cell Technology (ZBT), and the company Galvano-T electroplating forming GmbH. The approach is to combine multi-jet modelling (MJM), electroforming and milling in order to produce a defined external geometry. The wax models are generated on copper base plates and copper-coated to a desirable thickness. Following this, the undefined electroplated surfaces are machined to achieve the desired measurement, and the wax is melted out. This paper presents, first, how this process is technically feasible, then describes how the MJM on a 3-D Systems ThermoJet was adapted to stabilise the process.In the AiF-sponsored ZIM project, existing limits and possibilities are shown and different approaches of electroplating are investigated. This paper explores whether or not activation of the wax structure by a conductive initial layer is required. Using the described process chain, different parts were built: a heat exchanger, a vaporiser, and a reformer (in which pellets were integrated in an intermediate step). In addition, multiple-layer parts with different functions were built by repeating the process combination several times.
OPSOMMINGSekere komponente in brandstofsel tegnologie is nodig vir die lei van vloeistowwe. Daar is dikwels seël probleme wanneer hierdie komponente met konvensionele metodes vervaardig word en probleem-en instandhoudingsvrye ontplooiing kan nie gewaarborg word nie. 'n Nuwe proses kombinasie is ontwikkel in 'n gesamentlike projek tussen die Universiteit van Duisburg-Essen se Sentrum vir Brandstofsel Tegnologie en Galvano-T GmbH, 'n vervaardiger wat van elektrovorming gebruik maak. Die benadering is om multi-straalmodellering te kombineer met elektrovorming en freeswerk om 'n eksterne geometrie te produseer. Die waksmodelle word gegenereer op koper basis plate en word met koper bedek tot op die verlangde dikte. Gevolglik word die elektroplateerde oppervlakke gemasjineer tot op die verlangde afmetings en die waks word weggesmelt. Hierdie artikel beskryf hoe dié proses tegnies uitvoerbaar is, asook hoe die multi-straalmodellering op 'n 3-D Systems ThermoJet aangepas is om die proses te stabiliseer. Bestaande beperkings en moontlikhede word uitgelig en verskillende elektroplateringsbenaderings word ondersoek. Die studie ondersoek ook of die waksstruktuur deur 'n aanvanklike geleidingslaag geaktiveer moet word of nie. Verskillende onderdele van die proses is vervaardig, onder andere 'n hitteruiler, 'n verdamper en 'n hervormer. Daarby is meervoudige laag onderdele met verskillende funksies vervaardig deur die proses verskeie kere te herhaal.