The dry-weight-rank method of botanical analysis was tested in the highveld of the Eastern Transvaal and was found to be an efficient and accurate means of determining the botanical composition of veld herbage. Accuracy was increased by weighting ranks on the basis of quadrat yield, and by allocation of equal ranks to species with a similar contribution to yield within a quadrat. Although multipliers derived from local data gave the most accurate estimates, the gain in precision was only marginal as compared with estimates obtained with the use of the original multipliers proposed by 't Mannetje & Haydock (1963). The use of the latter is recommended. A regression relating accuracy of estimates of botanical composition to sample size was established. Possible applications of the method in studies on veld are briefly indicated.
UITTREKSEL Die droë-massa-rangorde as 'n metode van botaniese ontleding is in die Oos Transvaalse Hoeveld getoets en is bevind n doeltreffend en akkumte metode om botaniese samestelling van veld te bepaal. Akkuraatheid is verhoog deur beswaring van rangorde op basis van kwadraat opbrengste en deur die toekenning van dieselfde rangorde vir spesies metgelyke opbrengste in n kwadraat. Ten spyte daarvan dat koëffisente afgelei vanaf plaaslike data die mees akkumte beraming gegee het, was die verhoging in akkuraatheid gering in vergelyking met beraming vanaf die oorspronklike koëffisient soos voorgestel deur 't Mannetje & Haydock (1963). Die gebruik van laasgenoemde word aanbeveel. 'n Regressie wat verband hou met die akkuraatheid van botaniese samestelling en steekproefgrootte is bereken. Moontlike toepassings van die metode in veldstudies word kortliks aangedui.
North-Eastern Sandy Highveld was utilized selectively by sheep grazing alone in winter with a supplementary lick. Winter utilization in four consecutive years had no detrimental effect on production, cover or seed production but care should be exercised in recommending this practice because of the tendency to start "winter" grazing in the critical autumn months and to continue grazing into spring.
UITTREKSELNoord-Oostelike Sanderige Hoëveld was baie selektief benut waar skape alleen bewei het gedurende die winter met aanvullende lek. Alhoewel winterbenutting geen nadelige invloed op produksie, bedekking of saad produksie gehad het nie, moet die voorligter nog versigtig wees met sy aanbevelings, want die boer is bate geneig om sy winterbeweiding in die herfs te begin en dan die kort afgeweide gras weer vroeg in die lente te laat bewei.
A small plot trial to investigate the possibilities of directing changes in the botanical composition of fertilized veld by oversowing demonstrated the potential of this technique for the establishment of improved pastures in non-arable situations. The improved return on fertilization, obtained by this technique, can also radically alter the attitude of many workers to veld fertilization.
UITTREKSELDie moontlikhede om verbeterde weigewasse op onploegbare grond, deur die oorsaai van saad, te vestig is deur middel van 'n kleinperseelproef gedemonstreer. Die verhoogde opbrengs wat deur middel van hierdle tegniek verkry is, kan die houding van baie weidingkundiges teenoor veldbemesting radikaal laat verander.
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.