Aspects of the genetic process in the poetry of D.J. Opperman based on an analysis of different versions of the poem "Gedagtes by 'n sarkofaag" (Thoughts on a sarcophagus) Dorleijn (1984), Mathijsen (1997) and De Bruijn (2000) in particular. The different phases of development in the genesis of "Gedagtes by 'n sarkofaag" are identified and represented in a synoptic apparatus. In the analysis of the textual development particular attention is paid to the creation of a symbolic level. OpsommingAspekte van die genetiese proses by Opperman soos afgelei uit 'n variantestudie van "Gedagtes by 'n sarkofaag"
It could be argued that an important feature of Richard Murphy’s work, and of his identity as a poet is the relationship between the creative self and a particular place, where ‘place’ should be understood as referring not just to physical qualities of the natural environment, but in a broader sense to denote an environment in which everything is interrelated and connected, and in which there is no sharp division between the natural and the human. The landscape providing inspiration for Murphy’s poetic imagination is the landscapes and seascapes of Connemara in north-west Ireland. In 1959 he settled in this environment which was to be his base for the next 20 years and from this period and this location emanated the bulk of his poetic oeuvre. For Murphy committing to a life of writing poetry necessarily means being in the Connemara landscape. Returning to this environment in adulthood represents a quest for recovering childhood feelings, of belonging and love, as connected to particular places. Murphy’s Connemara poems could be read as an account of this process of re-placement, as a type of autobiographical text in which the artist creates a ‘double portrait’: in writing about the landscape he also writes about himself, creating a place-portrait which is, at the same time, a self-portrait.
OpsommingDie vestiging van Akademiese Geletterdheid by tersiêre instansies in Suid-Afrika het gegroei uit die besef dat 'n goedontwikkelde akademiese taalvermoë essensieel is vir akademiese prestasie. Gepubliseerde literatuur getuig van die belangrike verskuiwings wat oor die afgelope aantal dekades plaasgevind het in sowel die konsepsie as praktiese toepassing van intervensies vir die vestiging en/of ontwikkeling van hierdie essensiële vermoëns by ons studente. Hierdie tipe verskuiwings getuig van 'n gesonde dinamiek en is noodsaaklike groeipyne by 'n ontluikende akademiese dissipline. Hierdie referaat handel oor een van die veranderlikes wat verreken moet word in die vraag na die taak van Akademiese Geletterdheid, naamlik dié van kontemporêre verskuiwings in die aard van die universiteit as instansie. Daar word aangevoer dat die mees grondliggende van hierdie verskuiwings saamhang met 'n globale tendens wat neerkom op die algemene uitbreiding van 'n besigheids-of markgerigtheid as vertrekpunt en maatstaf vir alle areas van die sosiale lewe, insluitende openbare instansies soos universiteite. So 'n markgerigtheid gaan in die hedendaagse korporatiewe universiteit ook hand aan hand met toenemende burokratisering met 'n aandrang op die monitering, optekening, evaluering en verrekening van akademiese aktiwiteite as "uitsette". Ten einde ons eie ervaring van die institusionele karakter van die hedendaagse universiteit in perspektief te stel, word daar gekyk na aspekte van die geskiedkundige ontwikkeling van die universiteit as instansie en na ouer sowel as meer onlangse sienings van kritici in die breër internasionale arena. Die ontwikkeling van 'n kritiese bewussyn van hierdie tipe verskuiwings en die sosiale kragte wat dit onderlê en van die vermoë om 'n eie standpunt hieroor te verwoord word gesien as deel van die taak van Akademiese Geletterdheid, of eerder "Akademiese Geletterdhede" soos gekonsipieer in die werk van teoretici soos Brian Street en die New London Group. Ek wil 'n saak daarvoor uitmaak dat hierdie vakgebied die potensiaal én verantwoordelikheid het om 'n sentrale rol te speel binne die "nuwe" universiteit om ons studente voor te berei vir die "nuwe" wêreld waarheen ons hulle op weg moet help.
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.
customersupport@researchsolutions.com
10624 S. Eastern Ave., Ste. A-614
Henderson, NV 89052, USA
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
Copyright © 2024 scite LLC. All rights reserved.
Made with 💙 for researchers
Part of the Research Solutions Family.