Die redaksionele span van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie erken hiermee die waardevolle, belangrike rol wat eweknie-evalueerders tydens die algehele publikasiesproses vervul -nie alleen in die vorming van individuele manuskripte nie, maar ook in die vestiging van die kredietwaardigheid en aansien van ons joernaal. Ons is daartoe verbind om alle oorspronklike, innoverende bydraes, wat vir publikasie voorgelê word, tydig te publiseer. Daarom is die identifisering en keuse van kundige evalueerders, met belangstelling in die onderwerpe wat deur elke manuskrip gedek word, 'n onontbeerlike element om 'n tydige, produktiewe eweknieevalueringsproses te verseker. Ons waardeer u tyd en bydrae tot die suksevolle evaluasie van die artikels.
South Africadoes not produce enough scientists to cater for the developmental needs and economic growth of the country. Learners perform relatively poor in national and international assessments because many teachers do not possess the requisite pedagogical content knowledge and skills to confront the ongoing curriculum change. The ethnographic study reported in this article, supports previous findings of teachers teaching Life Sciences mainly by means of transferbased teaching methods. From the basis of the theory of the Zone of Proximal Development it is argued that existing teacher developmental programmes are inadequate to face this problem; the gap between the actual developmental level of the teacher and the demands regarding teaching is too large. A new developmental platform for teachers, namely an effective ecology of practice, must be developed. It will contribute to more context-specific teacher developmental programmes and will therefore provide better in the individual needs of teachers. Social accountability towards teachers should be seen in their empowerment, and in this article the authors make recommendations about the professional development of teachers within ecologies of practice.
Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.In hierdie artikel skryf die outeurs oor navorsing wat huile gedoen het oor onderwysers se siening van die onderrig van evolusie, wat in 2008 as 'n tema in lewenswetenskappe in Suid-Afrikaanse skole ingesluit is. Hierdie vernuwing in die kurrikulum is met gemengde reaksies begroet. Terwyl sommige onderwysers dit met entoesiasme onderrig, is baie gekant teen die onderrig van evolusie. Die artikel is gebaseer op 'n navorsingsprojek waarby 255 onderwysers betrek is. Vraelyste is gebruik om kwalitatiewe data, wat vir diskoers ontleed is, in te samel. Die diskoers van die onderwysers het getoon dat 'n groot getal van hulle nie hul onderrigopdrag kan versoen met hul geloof nie en konsepte oor evolusie as 'feite' verduidelik, maar seker maak dat evolusie as 'n teorie gediskrediteer word. Dit het verreikende implikasies vir sowel onderwyseropleiding as kurrikulumontwikkeling. Konseptuele veranderingsteorie word as 'n lens gebruik om na hierdie problematiek te kyk.Challenges in the teaching of evolution in the life sciences classroom. In this article the authors report on research that was conducted about teachers' views on evolution, which was introduced as a theme in the school life sciences curriculum in 2008. This innovation in the curriculum has been met with mixed reactions. Whereas some teachers embrace this new theme, many teachers are opposed to the teaching of evolution. The article reports on an inquiry that was conducted amongst 255 teachers and in which survey questionnaires were used to collect qualitative data, which was analysed for its discourse. The discourse of the teachers shows that many of them cannot reconcile their religious faith with their teaching and that they may teach the 'facts' of evolution, but make sure that they discredit evolution as ; a theory. Tliis raises serious concerns about teacher education and curriculum development. I The authors examine these issues through the lens of conceptual change theory. InleídíngIn die bekendstelling van die nuwe tema oor natuurlike seleksie en evolusie in die kurrikulum vir lewenswetenskappe in Suid-Afrikaanse skole word verskeie aannames gemaak oor wat onderwysers weet en wat hulle glo. Die opstellers van die nasionale voorgeskrewe kurrikulum, die Nasionale Kurrikulumverklaring (intussen verfyn en vervang deur 'n nuwe kurrikulum vir 2012, die Kurrikulum en Assesseringsverklaring [KAV]), neem aan dat onderwysers, volgens die model van Scott (2001) betreffende ontologiese posisionering, 'evolusioniste' is, wat wetenskaplike verklarings vir lewe aanvaar en nie een van die minder wetenskapUke verklarings aanhang nie. (Scott se model hou 'n kontinuum voor, met die twee teenoorgestelde pole 'skeppingsverklarings' en 'materiële evolusie', en verskeie permutasies in die middel, soos byvoorbeeld intelligente ontwerp, waar 'n persoon evolusie sien as deel van God se skepping.) Die onderwysers saam met wie ons gewerk het, toon kenmerke waarin die kategorieë in Scott se model in sommige gev...
Die redaksionele span van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie erken hiermee die waardevolle, belangrike rol wat eweknie-evalueerders tydens die algehele publikasiesproses vervul -nie alleen in die vorming van individuele manuskripte nie, maar ook in die vestiging van die kredietwaardigheid en aansien van ons joernaal. Ons is daartoe verbind om alle oorspronklike, innoverende bydraes, wat vir publikasie voorgelê word, tydig te publiseer. Daarom is die identifisering en keuse van kundige evalueerders, met belangstelling in die onderwerpe wat deur elke manuskrip gedek word, 'n onontbeerlike element om 'n tydige, produktiewe eweknieevalueringsproses te verseker. Ons waardeer u tyd en bydrae tot die suksevolle evaluasie van die artikels.
This article sheds light on two missing links in the science school curriculum which result in learners’ wellness and appreciation for a holistic view of health not being adequately addressed. Firstly, in the natural sciences curriculum (Senior Phase) and life sciences curriculum (Further Education and Training), health and wellness are often viewed (also by the teachers) from a reductionist perspective, which results in learners not appreciating the holistic nature of healthcare. Secondly, I argue for greater emphasis on the affective domain in the science classroom, and a stronger focus on indigenous knowledge systems which do embrace holism. The article provides practical examples of border crossing between the natural sciences and metaphysics, without ignoring the tenets of the nature of science. The author shows how such border crossing could result in learners developing a more nuanced understanding of and appreciation for holistic wellness.
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.
customersupport@researchsolutions.com
10624 S. Eastern Ave., Ste. A-614
Henderson, NV 89052, USA
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
Copyright © 2025 scite LLC. All rights reserved.
Made with 💙 for researchers
Part of the Research Solutions Family.