2012
DOI: 10.5842/34-0-29
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Afrikaans-moedertaalonderrig onder beleg

Abstract: InleidingDie Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (Wet no 108 van 1996) erken nie alleen 11 tale as amptelik nie, maar verklaar dat elke leerder die reg het tot onderrig in die taal van keuse. Een van die moontlikhede wat uitgesonder word om hierdie reg te implementeer is die instelling van enkelmediumskole. In die praktyk skyn dit egter of die owerhede spesifiek Afrikaans-enkelmediumskole en -opvoedkundige inrigtings teiken om óf dubbel-óf parallelmediuminrigtings te word. Aan die hand van amptelike sta… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
1

Citation Types

0
0
0
1

Year Published

2012
2012
2017
2017

Publication Types

Select...
2

Relationship

0
2

Authors

Journals

citations
Cited by 2 publications
(1 citation statement)
references
References 3 publications
0
0
0
1
Order By: Relevance
“…Die kwessie van taalregte in die onderwys, spesifiek die reg van minderheidsgroepe op moedertaalonderrig versus die reg om onderrig in die taal van keuse te ontvang, word deurlopend behandel (vergelyk, onder andere, Skutnabb-Kangas 2000;Malberhe 2004;Lubbe 2006;Prinsloo 2007). Daarteenoor ontvang die kwessie van taalregte van beskuldigdes en die reg op 'n billike verhoor in howe nie die aandag wat dit verdien nie.…”
Section: Inleidingunclassified