The management of research and development (R&D) in the transport infrastructure field is complex due to the multidisciplinary nature of the work. The literature shows that linear R&D models that progress from idea through to consumer product are not suitable for the management of such multi-disciplinary projects. This study focuses on determining the key characteristics required for a systems-based approach to the management of R&D projects. The information and data was compiled from literature reviews, interviews, and an e-mail survey with responses from 42 significant international R&D programmes. The findings confirmed the need for a systems-based approach to R&D management. The study formulated twelve principles or tenets for a new, systems-based approach.
OPSOMMINGDie bestuur van navorsing en ontwikkeling (N&O) in die dissipline van vervoerinfrastruktuur is kompleks as gevolg van die multidissiplinêre aard van die werk. Die literatuur dui aan dat liniêre N&O modelle wat van idee tot 'n gebruikersproduk vorder, nie toepasbaar is vir die bestuur van sulke multidissiplinêre projekte nie. Hierdie studie fokus op die bepaling van die sleutel eienskappe wat benodig word vir 'n stelsel-gebaseerde benadering tot die bestuur van N&O projekte. Die inligting en data is versamel deur literatuur studies, onderhoude, en 'n e-pos vraelys met respondente van 42 internasionale N&O programme. Die resultate toon aan dat daar 'n behoefte is aan 'n stelsel-benadering tot die bestuur van N&O. Die studie het twaalf kernbeginsels gedefinieer vir so 'n stelsel-gebaseerde N&O proses.