The use of a decision support system (DSS) for efficiently optimising and managing field workers' visits is discussed. This tool was designed after years of consulting experience and algorithmic research. It includes not only an innovative memetic algorithm to solve very large problems with realistic features and constraints, but also analytic tools and mapping capabilities to compare scenarios. As practitioners, we include some insights from case studies done at strategic, tactical, and operational decision levels. The system solves scenarios at all three decision levels simultaneously, not sequentially. The empirical studies highlight some misconceptions that are present in industry in planning visits for on-the-road personnel activities.
OPSOMMINGDie gebruik van 'n besluitnemingsondersteuningstelsel om veldwerkers te bestuur en optimeer word beskou. Die stelsel is ontwikkel na jare se ondervinding as konsultante en navorsing oor algoritmes. Dit sluit nie net 'n innoverende memetiese algoritme in om baie groot probleme op te los nie, maar bevat ook analitiese funksies en 'n vermoë om scenario's met mekaar te vergelyk. As praktisyns sluit ons insigte in van gevallestudies wat ons gedoen het op strategiese, taktiese, en operasionele vlakke. Die stelsel los scenario's op al drie besluitnemingsvlakke gelyktydig, nie sekwensieel nie, op. Die empiriese studies lig 'n aantal wanopvattings uit wat in die praktyk oor die beplanning van reisende personeelaktiwiteite bestaan.