re y te n b a c h + , G .J. B re d e n k a m p * en G .K . T h ero n D epartem ent PlantkuniJe, U n iv ersiteit van P reto ria, P retoria, 0002O n lv a n g I I N o v e m b e r 1 994; a a n v a a r 2 F e b r u a r ie 1995
U IT T R E I C S E L
A b s t r a c t
The w etland vegetation in the G rootvlei-V illiers area, E astern Transvaal
INLEIDINGDie noordoostelike gedeelte van die Hoëveld-landboustreek, naamlik die H eidelberg-substreek, beslaan 'n totale oppervlakte van 2 433 000 ha waarvan 1 237 600 ha onder bewerking is.' Die oorbly wende natuurlike wei veld is beperk tot die rante en koppies met vlak litosols en die laagliggende d rein erin g sb an e, vleie en panne met periodieke waterversadigde vertiese kleie. Die plantegroei van die koppies en rante is reeds ondersoek,^ maar daar is geen inligting oor die plantegroei van die vleie van hierdie gebied nie. Daar bestaan trouens slegs beperkte inligting oor die plantegroei van vleigebiede in suidelike Afrika. Die enigste plantegroeistudies van hierdie aard is op die Verlorenvallei Natuurreservaat in Oos-Transvaal,^ die Pretoriagebied,^ en die noordelike Oranje-Vrystaat, uitgevoer.Suid-Afrika nader nou vinnig die posisie van maksimum eksploitasie van sy konvensionele waterbronne.' * In 'n droe land waar 65% van die gebied minder as 500 mm reën per jaar ontvang,' moet vleie as 'n skaars hulpbron en as bedreigde ekosistem e beskou word, en wat 'n hoe bewaringsvoorrang behoort te geniet.^'^ Hieruit volg dat bewaring en bestuur van vleilande aandag behoort te kry, met die doel om spesieverskeidenheid te behou en die natuurlike funksionering van hierdie sensitiewe ekosisteme te verseker.Die vleigebiede wat in hierdie verslag bespreek word, sluit vleie, panne en vloedvlaktes in die Grootvleigebied in.Hierdie vleigebiede is in die Cymbopogon-Themedaveld (Veldtipe 48), die Themeda-\e\d (Veldtipe 52) en die H u idige adres: R o o d ep laat W e id in g sin stitu u t, P rivaat sak X 05, L ynne E ast, 0039. * O uteur aan wie korrespondensie gerig lean word.