No annotated bibliography on the research on Johannine literature in Africa exists. This means that no proper overview of Johannine research in Africa is available. This article (as part 2 of a broader analysis) fills that lacunae by presenting a comprehensive bibliography of research done on John in Africa (combined with a proper analysis in part 1). It classifies the available research according to major topics and presents the publications in chronological order under each topic.Johannese navorsing in Afrika, deel 2: ’n Geannoteerde bibliografie. Daar bestaan geen geannoteerde bibliografie van die Johanneïese navorsing in Afrika niewat beteken dat Johannese navorsers geen behoorlike oorsig met betrekking tot bestaande navorsing het nie. Hierdie artikel (as die tweede aflewering van ’n meer omvattende analise) wil daardie leemte vul deur ’n omvattende bibliografie van die Johannese navorsing in Afrika aan te bied (gekombineer met ’n deeglike analise in deel 1). Die navorsing word volgens hooftemas geklassifiseer en chronologies onder elke tema aangebied.