The aim of this study was to determine the level of adherence of cultural groups to their stereotypical group orientations, i.e. White and Coloured officers tend to be more individualistic, whereas Black officers portray more collectivistic characteristics. Secondly, to determine if their cultural behavior and practices relate to their level of individual or collectivistic orientation. The Individualism- Collectivism Interpersonal Assessment Inventory (ICIAI) of Matsumoto (1992) and a self-constructed questionnaire to measure cultural practices, were administered to 88 undergraduate officer students of the South African Military Academy. The results indicated that no significant differences existed in the Individualism-Collectivism factor between the three groups studied. Only five of the twenty cultural activities (stereotypically associated with Individualism and Collectivism) correlated significantly with the Individualism- Collectivism factor. These findings, the implications thereof and suggestions for possible further research are discussed. Opsomming Die doel van hierdie studie was om die vlak van betrokkenheid van kultuurgroepe tov hul stereotipiese groepsorientasies te bepaal, met ander woorde Blanke en Kleurling offisiere is meer individualisties, waar Swart offisiere meer kollektiwisties in hul kulturele aktiwiteite is. Tweedens, om te bepaal of hulle kulturele gedrag in verband staan met hul individualistiese of kollektiwistiese oriëntasie. Die "Individualism-Collectivism Interpersonal Assessment Inventory" (ICIAI) van Matsomoto (1992) en ’n tweede vraelys, opgestel deur die skrywers om kulturele aktiwiteite te meet, is afgeneem tov 88 voorgraadse offissierstudente van die Suid Afrikaanse Militêre Akademie. Die resultate het aangedui dat daar geen statisties beduidende verskille bestaan tov die individualistiese en kollektiwistiese faktor van die drie kultuurgroepe nie. Net vyf van die twintig kulturele aktiwiteite, getoets deur die tweede vraelys, het ’n beduidende korrelasie met die individualistiese en kollektiwistiese telling getoon. Die resultate, die implikasies daarvan, asook voorstelle vir moontlike verdere navorsing word bespreek.