Boshoff en Nienaber se Afrikaanse etimologieë van 1967 wou 'n naslaanwerk wees: dit bevat 'n baie groot aantal lemmas wat so bondig moontlik aan die hand van die literatuur bespreek word. Die boek lees moeilik, selfs as naslaanwerk, weens die struikgewas van geleentheidsafkortings en bronverwysings. EWA slaan 'n ander koers in: dit wil in die heel eerste plek 'n boeiende, leesbare teks wees. Dit gebeur wel dat verklarende woordeboeke ter hand geneem word om deurgeblaai en gelees te word, maar so iets is tog uiters ongewoon. Verklarende woordeboeke is immers in die eerste plek werke wat gou ten opsigte van 'n bepaalde probleemkwessie nageslaan en nie vir stigting of afleiding gelees word nie. Met etimologiese woordeboeke is dit heeltemal anders gesteld: hulle is die enigste lid van die woordeboekfamilie wat nie net nageslaan word nie, maar ook, soekend of aaneenlopend, gelees word. Op hierdie behoefte speel EWA in deur 'n beperkte versameling goedgekose lemmas so uitvoerig en onderhoudend moontlik sonder taalkundige omhaal te bespreek.Veral van die langer artikels bevat verwysings na bronne en selfs ook na polemieke. Soms hinder dit. Die omslagtige bespreking van die uitroep alla met die talryke bronverwysings bevestig 'n enkele feit: dat die woord 'n ontlening
Development of clusters with final stops in Afrikaans.Tapocope, as in /ig < /igt 'light', (hy)loop c loopt '(he) walks' and gemaak < gemaakt 'made', is a typical feature of earliest Afrikaans. Since the seventeenth century the geographical distribution of t apocope in Dutch has changed and the situation in early Afrikaans has to be placed within the perspective of older Dutch dialects. Apart from dialectal data other factors have to be taken into account; first and foremost general stop apocope, in forms such as hem < hemp 'shirt', wil c wi/d 'wild', which was introduced to the early Afrikaans vernacular by Malay interlectals and which contributed to t apocope.T-apokopee, soos in lig < ligt, (hy) loop < loopt en gemaak < gemaakt, is 'n kenmerk van Afrikaans-Hollands.Die geografiese verspreiding van die verskynsel op die Nederlandse taalgebied het sedert die sewentiende eeu verander, en die toestand in Afrikaans-Hollands moet in vroeer dialektiese verband beskryf word. Naas die dialektiese verspreiding moet ook ander faktore in berekening gebring word, by name algemene sluitklankapokopee in byvoorbeeld hem 'hemp' en wil 'wild', wat uit die vernekuli9-e Afrikaans-Hollands van Maleissprekende interleksprekers versterkend op t-apokopee ingewerk het.
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.