The aim of the research was to establish the common and/or different factors associated with compliance or noncompliance in either a weight loss or a cardiac rehabilitation programme. A questionnaire was designed from a revised formulation of the original Health Belief Model and a pilot study was run on 22 weight loss and 13 cardiac subjects. The modified questionnaire was then completed by 37 compliers and 19 noncompliers with a weight loss programme and 11 compliers and 19 noncompliers with a cardiac rehabilitation programme. Compliance was associated with exercise enjoyment, self-motivation, and the need to stay on the programme. The major reasons for noncompliance were the complexity of the required behaviour changes, inconvenience, time constraints, and the ability to cope independently of the programmes. Particularly regarding the weight loss programme, noncompliance arising from the required simultaneous changes to eating and exercise patterns could be reduced by teaching alternative coping skills and realistic goal setting. Cardiac patients are faced with the life-threatening nature of their disease, but there is a lack of overt disease symptoms among weight loss subjects. This results in a need to inform obese subjects, preferably using a multi-disciplinary approach, about the health risks resulting from noncompliance.Die doel van die navorsing was om gemeenskaplike of onderskeidingsfaktore te bepaal wat die nakoming of nie-nakoming van 'n gewigverminderings-of 'n hart rehabilitasieprogram beinvloed. 'n Vraelys is ontwerp wat gegrond was op 'n hersiene formulering van die oorspronklike sogenaamde 'Health Belief Model'. 'n Loodsstudie is aanvanklik op 22 deelnemers aan 'n gewigvermindering-en 13 van 'n hart rehabilitasieprogram gedoen. Hierna is 'n aangepaste vraelys ingevul deur 37 proefpersone wat 'n gewigverminderingsprogram voltooi het en 19 wat uitgesak het. Eweneens is aangepaste vraelyste ook ingevul deur 11 proefpersone wat met 'n hart rehabilitasieprogram volgehou het en 19 wat uitgesak het. Bevindinge was soos volgs. Volharding is gekoppel aan selfmotivering, die genot van oefening, en die behoefte om by 'n program te hou. Die vernaamste redes waarom deelnemers in beide groepe nie volhard het nie, was weens die kompleksiteit van die gedragsverandering wat vereis is, die ongerief, tydbeperkings, en die vermes om die program onafhanklik te volg. By die gewigverminderingsprogram was dit veral die tweeledige vereiste van meer oefening en 'n verandering in eetgewoontes wat sukses beperk het. Volharding kan verhoog word deur realistiese doelwitstelling en alternatiewe hanteringmetodes aan te leer. Waar hartpasisnte 'n onbetwiste lewensgevaarlike kwaal in die gesig staar, is daar 'n gebrek aan soortgelyke duidelike simptome by diegene met gewigprobleme. Met laasgenoemde moet 'n rnultidissiplinere benadering gevolg word, ten einde hulle oor die gesondheidrisikos wat nie-volharding inhou, in te lig.
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.
customersupport@researchsolutions.com
10624 S. Eastern Ave., Ste. A-614
Henderson, NV 89052, USA
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
Copyright © 2025 scite LLC. All rights reserved.
Made with 💙 for researchers
Part of the Research Solutions Family.