Abstract:Ongeveer 65% van die Suid-Afrikaanse bevolking verkies dat hul kinders reeds in die grondslagfase in Engels onderrig word, ongeag hul moedertaal. Ongelukkig het hierdie neiging ’n geweldige impak op Suid-Afrikaanse leerders se wiskundevaardighede. Behalwe dat daar tot op hede nog geen behoorlike wiskundetaalregisters vir Afrikatale ontwikkel is nie, is daar ’n aantal uitdagings wat verband hou met wiskunde-onderrig in Engelse klaskamers binne die konteks van Suid-Afrika. Ten spyte van die literatuur wat duidel… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.