Background: Fluency in mathematical language is essential for learning mathematics. Teachers must understand and use their diverse mathematical knowledge, including language and communication difficulties inherent to mathematics instruction. According to recent South African research, Grade 1 teachers are not equipped to utilise learners’ linguistic skills for efficient learning of mathematics.Objectives: This research investigates South African Grade 1 teachers’ mathematical language perceptions, experiences, and feelings. These Grade 1 teachers’ transcripts were analysed to discover their understanding of the language of mathematics.Method: Exploratory, descriptive, and contextual research designs were used in conjunction with an adapted interactive qualitative analysis technique. Focus group interviews, individual interviews, and lesson observations, together with a purposive sampling technique, were used to gather the data from both public and private primary schools.Results: The results showed that Grade 1 teachers view mathematics as a separate language with its own vocabulary and register. The findings highlighted the need to simplify the language of mathematics to enhance understanding.Conclusion: This research concluded that language is essential to mathematics learning and that mathematics has its own register, which is acquired like any other additional language. To help isiXhosa learners understand mathematics in English, scaffolding strategies must be aligned with their linguistic demands.Contribution: This article provides important recommendations for teachers who need to recognise the reality that English is the lingua franca and ensure isiXhosa home language-speaking learners receive the necessary support to acquire actual proficiency in the academic register of English for mathematical language learning.
Ongeveer 65% van die Suid-Afrikaanse bevolking verkies dat hul kinders reeds in die grondslagfase in Engels onderrig word, ongeag hul moedertaal. Ongelukkig het hierdie neiging ’n geweldige impak op Suid-Afrikaanse leerders se wiskundevaardighede. Behalwe dat daar tot op hede nog geen behoorlike wiskundetaalregisters vir Afrikatale ontwikkel is nie, is daar ’n aantal uitdagings wat verband hou met wiskunde-onderrig in Engelse klaskamers binne die konteks van Suid-Afrika. Ten spyte van die literatuur wat duidelik aandui hoe leerders wiskunde verwerf, is daar steeds ’n gebrek aan beskrywings van huidige ondersteuning wat aan isiXhosasprekende leerders in Engelse graad 1-klaskamers verskaf word. Hierdie artikel fokus dus daarop om die perspektiewe van graad 1-onderwysers se gebruik van onderrig- en leerstrategieë ter ondersteuning van isiXhosasprekende leerders se begrip van wiskunde in Engelse graad 1-klaskamers te ondersoek, te beskryf en te verstaan. Hierdie studie het ’n kwalitatiewe navorsingsbenadering in samewerking met ’n aangepaste metode van interaktiewe kwalitatiewe ontledingstelsels gevolg om diepgaande data van huidige Engelse graad 1-klaskamerpraktyke in te samel. Ons het doelgerig vier laerskole gekies in die Wes-Kaapse Metro-Oos Onderwysdistrik. Die ondersoek se klem was op graad 1-onderwysers wat wiskunde aan isiXhosasprekende leerders onderrig in ’n klaskamer waar die taal van leer en onderrig (TvLO) Engels is. Data is versamel deur middel van ongestruktureerde, oop fokusgroeponderhoude, semi-gestruktureerde individuele onderhoude en leswaarnemings. Die bevindings verskaf ’n duidelike beskrywing van huidige onderrig- en leerstrategieë wat deur onderwysers gebruik word om isiXhosasprekende leerders se begrip van wiskunde te ondersteun. Bevindings rakende onderwysers se behoeftes aangaande voor- en indiensopleiding, asook ander uitdagings, is uitgewys. Gevolgtrekkings is gemaak in terme van Vygotsky (1978) se leerteorie binne die verweefde wiskundigevaardigheidsmodel van Kilpatrick, Swafford en Findell (2001). Op grond van hierdie bevindings is praktiese aanbevelings gemaak rakende onderrig- en leerstrategieë vir wiskunde-ondersteuning aan isiXhosasprekende leerders in Engelse graad 1-klaskamers. Trefwoorde: grondslagfase; isiXhosasprekende leerders; onderrig- en leerstrategieë; taal van leer en onderrig (TvLO); verweefde wiskundigevaardigheidsmodel; Vygotsky se leerteorie; wiskunde-ondersteuning
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.
customersupport@researchsolutions.com
10624 S. Eastern Ave., Ste. A-614
Henderson, NV 89052, USA
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
Copyright © 2024 scite LLC. All rights reserved.
Made with 💙 for researchers
Part of the Research Solutions Family.