This article examines the cameo appearance of an unnamed woman in the gospel of Mark, a member of a crowd following Jesus (Mk 5:24b–34). Chronically ill and probably dying, she thinks she is inconspicuous. The text identifies her in terms of her gender, illness, covenant status, prolonged suffering and penury. Yet, a careful reading reveals her stealth, desperation, courage and eloquence − all elements of character and, it turns out, of a faith focused on Jesus. Combining both literary and canonical insights, this article shows how the story of the anonymous woman, set within the larger context of the healing of Jairus’ daughter, sheds light on the developing concepts of faith, fear, purity, discipleship, confession and family matters in Mark. The woman’s interaction with Jesus adds depth to Mark’s portrait of him and contributes to the ongoing revelation in Mark that Jesus is indeed the Son of God (Mk 1:1).Hierdie artikel ondersoek die reliëfverskyning van ’n naamlose vrou in die evangelie van Markus. Sy was deel van die skare wat Jesus gevolg het (Mark 5:24b–34). Omdat sy kronies siek en moontlik sterwend was, het sy gedink sy is onopvallend in die skare. Sy word in die teks geïdentifiseer in terme van haar geslag, siekte, verbondstatus, langdurige lyding en armoedige voorkoms. ’n Noukeurige bestudering van die gedeelte openbaar ook haar heimlikheid, desperaatheid, moed en welsprekendheid – alles eienskappe van ’n sterk karakter en, soos dit later blyk, haar gefokusde geloof op Jesus. Deur die letterkundige en kanonieke insigte te kombineer, wys die artikel hoe die verhaal van die anonieme vrou, gesien teen die agtergrond van die genesing van Jaïrus se dogtertjie, lig werp op die ontwikkelende konsepte van geloof, vrees, suiwerheid, dissipelskap, belydenis en familie-aangeleenthede in die boek Markus. Die vrou se interaksie met Jesus verskaf diepte aan Markus se uitbeelding van Hom en maak ’n bydrae tot Markus se deurgaanse openbaring dat Jesus inderdaad die Seun van God is (Mark 1:1).
Most commentators see Proverbs 31:10−31 as an acrostic poem about an ideal wife. True, the passage presents an exemplary woman, a paragon of industry and excellence. However, this article looks at this passage in a new way: it assert that the poem depicts an excellent, successful, working marriage. The passage contains principles contained in Wisdom Literature that apply to success in any relationship − especially the most intimate one of all. A careful reading of Proverbs' concluding poem provides a glimpse, via the specific details it shares, of a healthy, happy, ongoing, stable marriage as observed over a span of time.
The biblical text introduces Ruth, a Moabite woman, at a time of personal crisis. She faces destitution. Life has handed her multiple blows, amongst them widowhood and childlessness. Her single asset? Naomi, a cranky, elderly but endearing mother-in-law. Naomi, an Israelite and also widowed, is now quite determined to go home to Bethlehem. Ruth joins Naomi’s journey, but for Ruth it is a pilgrimage, for it is at this time that she switches allegiance from the gods of Moab to the God of Israel. As an immigrant facing change on every level – a new culture, a new religion, no friends and no job – Ruth nonetheless triumphs. Within only a couple of months, not only does she marry a prominent and prosperous bachelor, Boaz, but also wins the hearts of her mother-in-law’s friends, the women of Bethlehem. This analysis of her successful pilgrimage offers contemporary guidelines for facing dramatic changes. Using literary method, this article examines one of the Bible’s accounts of how a personal crisis is resolved via a combination of God’s providence and human initiative and courage.Die hantering van ’n krisis deur ’n kombinasie van menslike inisiatief en goddelike bestuur: Insigte uit die boek Rut. Die bybelse teks stel die leser voor aan Rut, ’n Moabitiese vrou, tydens ‘n persoonlike krisis in haar lewe. Sy is ’n weduwee, kinderloos en staar dus armoede in die gesig. Haar enigste pluspunt is Naomi, haar bejaarde, ietwat verbitterde dog innemende skoonmoeder. Naomi, ’n Israeliet en ook ’n weduwee, is vasbeslote om na haar huis in Betlehem terug te keer. Rut vergesel haar en dit word vir Rut ’n pelgrimstog na die God van Israel, weg van die afgode van Moab af. As immigrant wat ’n vreemde kultuur en godsdiens, ’n toekoms sonder vriende en werkloosheid moet verwerk, seëvier Rut uiteindelik. Sy trou binne ‘n paar maande met Boas, ’n prominente en welvarende vrygesel en wen ook die harte van haar skoonmoeder se vriendinne, die vroue van Bethlehem. Die ontleding van Rut se suksesvolle pelgrimstog bied tydgenootlike riglyne aan diegene wat voor groot veranderinge in hulle lewens te staan kom. Met behulp van die literêre metode ondersoek hierdie artikel ’n bybelse mededeling wat aantoonhoedat ’n persoonlike krisis deur middel van God se voorsienigheid en menslike inisiatief en moed opgelos kan word.
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.
customersupport@researchsolutions.com
10624 S. Eastern Ave., Ste. A-614
Henderson, NV 89052, USA
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
Copyright © 2024 scite LLC. All rights reserved.
Made with 💙 for researchers
Part of the Research Solutions Family.